Time: 16:30
Price: R60
For block bookings, contact:
Carmen Kearns
carmen.kearns@uct.ac.za
Mark Dobson
mark.dobson@uct.ac.za
VIER SIMBIOTIES FEES IN DIE WES-KAAP
Belê in die toekoms van teater deur die jong talent in die Wes-Kaap te ondersteun by die Baxter Pam Golding-teater in Rondebosch vanaf 12 tot 14 Augustus 2024.
Lees die program hier vir meer besonderhede:
https://indd.adobe.com/view/44881fe1-a619-4723-8023-75986d4bdf2f/
Meer oor ATKV-Tjokkertoneel https://atkv.org.za/neem-deel/kultuurprojekte/tjokkertoneel/
Die doel van die ATKV-Tjokkertoneel is die skep van ’n nasionale platform vir talentontwikkeling ter viering en opbou van laerskoolkinders deur toneelontwikkeling, gehoorontwikkeling en blootstelling aan goeie literatuur aan te moedig. Met ATKV-Tjokkertoneel word laerskole aangemoedig om die kinders bloot te stel aan teaterkuns en drama deur middel van mini-tonele.
Hierdie projek vind landwyd plaas deur die aanbied van streeksfeeste in Suid-Afrika en spog met ’n nasionale feesfinaal enig in sy soort waar die bestes van die bestes gekroon word.