event
Sand Gat
15 March 2025 - 21 March 2025

Times
Written & directed by Sohail Booise
Languages: Afrikaans
Age Restriction: 14+
Dates & Times:
15 Mar 10:00
17 Mar 13:00 & 19:00
19 Mar 13:00
20 Mar 10:00 & 19:00
21 Mar 16:00
‘n Jong man voel vasgevang in sy omstandighede en soek ‘n manier om uit te kom. Die lewe hou aan om vir hom onverwagte uitdagings op sy weg te bring - al reeds op 'n jong ouderdom. Martin se hoop is om sy drome te behaal, maar sal hy sy eindbestemming bereik?