event
Brasse, Tot Laat Toe
7 August 2026 - 15 August 2026
Tyd: 19:00
Saterdae: 14:00 & 19:00
Prys: R150
Duration: 60 mins (No Interval)
Age restriction: No under 14s
Language(s): Kaaps
For discounted block bookings, please contact:
Lutho Ndyalvane
lutho.ndyalvane@uct.ac.za
or call 021 6857880
Na sy oorlede vrou se Veertag-aane, ontvang Luqmaan ’n onverwagte visit van sy voormalige bra, Junaid. Die twie het mekaa vi meer as vyftien jaa' ie gesien ie, en toe Junaid oner onverwagte circumstances terug kô, word beide mans geforce om ongemaklike truths oo vriendskap en die lewe te confront.
Deur en Verhoogbestuur: Zubayr Charles
Regie: Carlo Daniels
Met: Anzio September; Abdullatief Davids
Beligting: Franky Steyn
Musiek: Salie Charles