Evenings at 19:30
Matinees at 11:00
Duration: 60mins (No interval)
Price
Full Price |
R40 |
For block bookings, contact:
Carmen Kearns
carmen.kearns@uct.ac.za
Mark Dobson
mark.dobson@uct.ac.za
Jou gunsteling-dude, Dean September, is terug, maar sy foon is weg en skielik maak die wêreld nie meer sin nie. Met die hulp van sy vriende — gespeel deur stem kunstenaars Dean Dorvan Balie, Veronique Jephtas, Lee Roodt, Chenal Kock en 'n spesiale verskyning deur #OumaLilly — ontdek Dean blitsvinnig dat sy wêreld nie meer sin maak sonder sy foon nie.
Die produksie is meer as net ’n teateropvoering. Dit dien as 'n medium vir Jeremeo en sy span om, deur midde van die kunste, moeilike sosiale kwessies te ondersoek. Soos Dean sy foon opspoor, kry die gehoor insig in die positiewe sowel as die negatiewe uitwerking van digitale media —van blootstelling aan virtuele kennis tot prosesverslawing, doom scrolling en nog baie meer.